Seisoene steek vas in my kop.
Seisoene wat ek nie kan stop.
gee my tyd,
gee my tyd.
Ek waai by die agterdeur in.
Ek waai by die agterdeur uit.
Dalk het dit net te koud geraak,
Dooie blare in my kraag.
Leƫ gevoellens op my maag
Soos dooie skoenlappers.
Dinge het opgehou knaag.
En bloeisels wat my hart verstop.
Jy praat weer van seisoene.
Seisoene in jou kop.
Winter, lente, somer.
My tyd is amper op
Gaan ek huis skoonmaak vir somer,
En wegtrek uit die dorp?
Dit het te koud geraak, dromer.
Want seisoene kom weer aan.
Gee my tyd,
Gee my tyd.
Ek waai by jou venster in,
Ek waai by jou venster uit.
About FLW
- Freddie
- An electronic music producer from Vanderbijlpark South Africa with a one of a kind style.
Saturday, August 22, 2009
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment